JEUG REGTE HULPBRON KOMPAS SUID-AFRIKA

Die Suid-Afrikaanse Kompas voorsien belangrike inligting vir kwesbare and behoeftige jongmense tydens die COVID-19 uitbraak. Raadpleeg asseblief die Suid-Afrikaanse Rekord vir `n meer volledige lys van skuilings en organisasies wat `n COVID-19 ingrypingsplan geskep het om verligting te bring aan die gemeenskappe en individue wat dit die meeste nodig het.

 

VEILIGHEID

 

Waar kan ek skuiling soek?

 

Die Suid-Afrikaanse Regering in samewerking met die Departement van Menslike Nedersettings en Behuising is in die proses om tydelike skuilings op te rig vir hawelose mense, insluitend vroue, kinders en weerbare individue, veral aangesien die huidige reeds bestaande skuilings kapasiteit bereik het.

 

`n Lys van alle reeds bestaande skuilings kan in die Suid-Afrikaanse Rekord gevind word.

 

 

Is die kinderwelsyn sisteem steed in werking en kan ek toegang verkry tot hulp/bystand?

 

Die kinderwelsyn sisteem is steeds in werking, aangesien die Suid-Afrikaanse regering dit as `n essensiële diens beskou.

 

Teddy Bear Kliniek

(Teddy Bear Clinic)

 

Die Teddy Bear Kliniek was gedurende die nasionale inperkingsperiode uitgesproke en het die publiek bewus gemaak van hul dienst-lewering gedurende die pandemie. Hul dienste sluit in slagofferondersteuningsdienste, forensiese ondersoeke, sielkundige ondersoeke, berading, ondersteuning sowel as regsondersteuning en hofvoorbereiding.

 

http://ttbc.org.za/

Tel: 011 484 4554 (Slegs gedurende kantoorure)

 

 

 

 

 

Johannesburg-Kinderwelsyn

(Johannesburg Child Welfare)

 

Die Johannesburg-Kinderwelsyn voorsien `n reeks direkte dienste aan mishandelde, verlate, verwaarloosde, wees- en weerbare kinders (insluitend diegiëne wat met MIV/Vigs besmet is of wat daardeur geraak word in die groter Johannesburg omgewing).

 

http://jhbchildwelfare.co.za/

Tel: 011 298 8500

 

 

Ander kontaknommers wat 24 uur per dag beskikbaar is

 

Childline - 0800 055 555 (24 uur)


SAPS - 10111 (24 uur)

 

 

Wat as ek van my familie of versorger moes vlug?

 

 

Jy sal dadelik na die naaste polisie stasie of veilige hawe moet gaan. Enige persone wat hul huis verlaat, anders as om kruideniersware of medikasie te koop of om mediese sorg of regeringstoelaes te ontvang, kan aangekla word van `n oortreding van die Nasionale Rampwet en verwante Regulasies.

 

Vir toegang tot die wet en Regulasies, klik hier.

 

Klik hier vir die kontak besonderhede van jou naaste Polisie Stasie.

 

 

 

GESONDHEIDSORG

 

Hoe kan ek toegang tot gesondheidsorg verkry?

 

Suid-Afrika het `n aparte openbare- en private gesondheidsorgsisteem. Indien die Covid-19 uitbraak `n hospitaal geaffekteer het, sal `n persoon dalk elders moet gaan om mediese sorg te ontvang. Geen operasies sal uitgevoer word, tensy dit `n noodgeval is, en so ook word pasiënt besoeke ook belet, behalwe in besonderse gevalle. Hospitale het ook nou aangewese sale, waar slegs die pasiënte met COVID-19 behandel sal word.

 

 

Verwys asseblief na die volgende skakels:

Primêre gesondheidsorg fasiliteite en dienste in Suid-Afrika; and

Alle hospitale in Suid-Afrika

 

 

Aangewese hospitale vir die bestuur van Covid-19 gevalle

 

 

Gauteng

Charlotte Maxeke Hospitaal
Adres: Parktown, Johannesburg, 2193
Tel: 011 488 4911

 

Steve Biko Hospitaal
Adres: Steve Biko Road & Malan St, Prinshof 349-Jr, Pretoria, 0002
Tel: 012 354 1000

 

Tembisa Hospitaal
Adres: 539-541 Reverend R.T.J. Namane Dr, Hospital View, Tembisa, 1632
Tel: 011 923 2000

Kwa-Zulu Natal

Grey's Hospitaal
Adres: The Msunduzi, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201
Tel: 033 897 3000

Eastern Cape

Livingston Hospitaal

Adres: Lindsay Rd, Industrial, Port Elizabeth, 6020

Tel: 041 405 9111

Western Cape

Tygerberg Hospitaal
Adres: Francie Van Zijl Dr, Tygerberg Hospital, Cape Town, 7505

Tel: 021 938 4911

Limpopo

Polokwane Hospitaal
Adres: Cnr. Hospital & Dorp St, Polokwane, 0699
Tel: 015 287 5000

Mpumalanga

Rob Ferreira Hospitaal
Adres: General Dan Pienaar Street, Nelspruit, 1201
Tel:013 741 6282

North West

Klerksdorp Hospitaal
Adres: John Orr St, Neserhof, Klerksdorp, 2571
Tel: 018 406 4600

Free State

Pelonomi Hospitaal
Adres: 121 Dr Belcher Rd, Heidedal, Bloemfontein, 9301
Tel:051 405 1911

Northern Cape

Kimberley Hospitaal

Adres: 114 Du Toitspan Rd

Tel: 053 802 9111

 

 

 

 

Waar kan ek getoets word vir Covid-19?

 

Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens, in samewerking met die Nasionale Departement van Gesondheid, het mobiele toetseenhede regdeur die land opgerig. Dit sal gemeenskappe ondersteun wat ver geleë is van aangewese toetsinstellings.

 

The onderstaande toets terreine met `n ** langsaan word deur die regering gesubsidieer. Let daarop dat hierdie nie `n volledige lys is nie.

 

Gauteng

** Charlotte Maxeke Hospitaal
Parktown, Johannesburg, 2193
Tel: 011 488 4911

 

** Steve Biko Hospitaal
Steve Biko Road & Malan St, Prinshof 349-Jr, Pretoria, 0002
Tel: 012 354 1000

 

** Tembisa Hospitaal
539-541 Reverend R.T.J. Namane Dr, Hospital View, Tembisa, 1632
Tel: 011 923 2000

Kwa-Zulu Natal

** Inkosi Albert Luthuli Central Hospitaal

800 Vusi Mzimela Rd, Umkumbaan, Durban, 4091

Tel: 031 240 2794

Maandag - Vrydag 07:00 – 19:00

 

Pmb Midlands

Ground Floor, Midlands Medical Centre, 162-166 Masukwana St, Pietermaritzburg, 3201

Tel: 033 2644340

Maandag - Vrydag 08:00-17:00

Saterdag 08:00-13:00

 

Teleradio gebou *Ry-deur*

73 Carlisle Straat

Tel: 031 3086500

Maandag - Vrydag 8:00-17:00, Saterdag 8:00-13:00

 

Shelly Beach

Shop 7b, Shelly Boulevard Centre, Shelly Beach

Tel: 039 6820117/0148

Maandag - Vrydag 08:00-17:00

Saterdag 08:00-13:0013

Oos-Kaap

NHLS Port Elizabeth Virology

Cnr Buckingham & Eastbourne Road, Port Elizabeth, 6001

Tel: 041 395 6120/6126

Maandag - Vrydag 07:00 – 19:00

Saterdag: 08:00-12:00

Western Cape

** Groote Schuur Akademiese Hospitaal

Main Rd, Observatory, Cape Town, 7925

Tel: 021 404 5201/ 021 404 5116

07:30 – 17:00

Ure verleng na gelang van behoefte.

 

** Tygerberg Akademiese Hospitaal

Francie Van Zijl Dr, Tygerberg Hospitaal, Kaapstad, 7505

Tel: 02 938 9354

06:30 – 9:00 (Sewe dae `n week)

Limpopo

Lephalale

Corner Joe Slovo and Drif Street, Shop L 2 Sunset Point Plaza

Tel: 014 7631241

Maandag - Vrydag 07h00–18h00, Saterdag 07h00-12h00

 

Thabazimbi

13th Avenue Carpe Diem Centre

Tel: 014 7721448

Maandag - Vrydag 08:00–17:00

Saterdag 08:00-12:00

 

Polokwane *Ry-deur*

4A Grobler Straat, Polokwane Central

Tel: 015 2940400

24 ure

 

Tzaneen

71 Wolksberg Road, Ivory Tusk Lodge

Tel: 015 3074849

24 ure

Mpumalanga

Standerton depot

Cnr Kerk & Princess, Central Park number 5, Standerton

Tel: 017 71223749

Maandag - Vrydag 08:00–17:00

Saterdag 08:00-12:00

 

Urgent Care

Unit 10C, Sonmed Suites, Cnr of Madiba Drive & Piet Retief St,Sonheuwel

Tel: 013 7459000

Maandag - Saterdag 8h00–19h00,

Sondag 10:00 – 19:00

North West

Rustenburg Main Laboratory

102 Kock Street, Rustenburg, 2999

Tel: 014 5978500

Maandag - Vrydag 07h00–18h00,

Saterdag 08h00-12h00

 

Brits

Shop 19 Safari Ctr, Van Velden St, Brits

(012)2520308

Maandag - Vrydag 07h00–17h00, Saterdag 08h00-12h00

Free State

** Universitas Hospitaal

1 Logeman Straat

Tel: 051 405 2834/ 051 405 3162

07:30 – 17:30 (Seven days a week)

 

Westdene *Ry-deur*

President Steyn 66, Westdene, Bloemfontein.

Maandag - Vrydag 07:00-18:00,

Saterdag - Sondag 08:00-13:00

Northern Cape

Kimberley

39 Mac Dougall St, El Toro Park, Kimberley, 8301

Tel: 053 8364460 vir `n afspraak

Maandag - Vrydag 8:00 – 17:00

 

 

Watter hulpbronne is beskikbaar in hierdie tyd van krisis?

 

 

Die amptelike regering tolvry inbelsentrum:

 

  • 0800 029 999

    Klinici blitslyn:

     

  • 082 883 9920

     

     

    Die amptelike Suid-Afrikaanse Regering Covid-19 WhatsApp groep:

     

  • WhatsApp 'Hi' na 060 012 3456. Jy sal `n verwelkomingskennisgewing ontvang en jy kan dan kies watter tipe informasie jy wil hê.

     

     

    Die Departement van Gesondheid

     

  • `n Suid-Afrikaanse Hulpbron portaal is geskep vir Covid-19 met toegang tot mediese inligting, nuus en opdaterings, bronne, feite, vrae en kontaknommers. Let daarop dat hierdie webwerf hiperskakels blokkeer en dat jy http://www.sacoronavirus.co.za/ in jou soekenjin moet kopieër om toegang te verkry.

     

  • `n Algemene hulpmiddel bladsy is geskep met 'hoe om' videos, insluitend hoe om gesigmaskers te dra en hoe 'n mobiele toetseenheid van Covid-19 lyk.

 

REGTE

 

 

Wat is my regte?

 

As ’n algemene reel mag geen persone buite sy of haar woning wees nie, tensy kruideniersware of medikasie mediese sorg,  of regeringstoelae verkry word. Die regulasies onder die Nasionale Rampwet het nie uitdruklik bepaal of 'n inhegtenisneming van 'n kind onder die ouderdom van 18 gedurende die inperkingsperiode mag plaasvind nie. 'n Kind sal waarskynlik na 'n polisiekantoor geneem word waar 'n versorger of familielid hom of haar sal moet gaan haal.

 

Dit is belangrik dat jy bewus is van die wette wat tydens die nasionale inperking afgedwing word. Hierdie skakel bevat 'n lys van al die wette wat die regering gepubliseer het en word gereeld opgedateer:

 

https://sacoronavirus.co.za/

 

Kan ek steeds toegang tot die hof verkry indien nodig?

 

Jy kan slegs toegang tot die howe verkry in verband met dringende aangeleenthede, en `n breedvoerige protokol vir gesondheid en veiligheid is in werking gestel.

 

Indien `n saak dringend is, kan u toegang tot die hof verkry as jy die gedingvoerder, beskuldigde of 'n getuie is, of indien jy 'n kind vergesel, 'n slagoffer is van gesinsgeweld of seksuele mishandeling, `n gestremdheid het, 'n familielid is of as jy 'n lid van die media is.

 

Klik hier om die naaste hof in jou omgewing te sien: https://www.justice.gov.za/maps/maps.html

 

 

 

 

 

 

ONDERWYS

 

Gaan onderrig voort?

 

Kinders in Suid-Afrika het die reg op gratis onderwys en die regering verplig onderrig vir alle kinders tussen 5 en 18 jaar oud. Weens die gesondheidskrisis het Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga (Motshekga) skole gesluit tot verdere kennisgewing.

 

Die Minister van Onderwys het verskeie maatreëls voorgestel om die impak wat Covid-19 reeds op kinders in Suid-Afrika gehad het, te verlig. Die Departement van Onderwys werk saam met sleutelvennote om ondersteuningshulpbronne te koördineer wat bestaan uit die relevant kurrikulum vir elke graad, met `n fokus op Graad 12 leerders.

 

Dit sluit in die uitsaai van lesse op televisie en gemeenskapsradiostasies regdeur Suid-Afrika, asook op toepassings wat vrylik beskikbaar is vir leerders. 

 

Motshekga vermoed dat `n laaste uitweg is om tot in Junie kritieke grade in te faseer en dan die akademiese jaar te laat oorgaan tot in 2021.

 

Die verwagte terugkeerdatum vir hoërskoolleerders in sommige provinsies is as volg:

 

Graad 7 - 6 Mei

Graad 8 - 1 Julie

Graad 9 - 17 Junie

Graad 10 - 3 Junie

Graad 11 - 20 Mei

Graad 12 - 6 Mei

 

Skole wat oop bly sal onderworpe wees aan streng gesondheids- en veiligheidsprotokols om te verseker dat die virus nie versprei nie. Sommige provinsies het geweier om skole te heropen, byvoorbeeld die Wes-Kaap.

 

Hieronder is 'n paar gratis aanlyn-leer webwerwe waartoe jy toegang kan verkry:

 

AANLYN LEER HULPBRON PLATFORMS

 

 

Hulpbron Platform

 

Beskrywing

Khan Akademi

 

Dit is 'n gratis platform wat massiewe aanlyn-leerhulpbronne aan 'n wêreldwye gehoor bied.

 

e-school portaal

 

* Gratis for MTN and Vodacom verbruikers

 

Hierdie platform bied breedvoerige inhoud vir grade R tot 12.

 

Siyavula

 

* Gratis for MTN and Vodacom verbruikers

Dit is 'n opvoedingstegnologie organisasie wat hoërskoolwiskunde- en wetenskap praktykvrae en gratis aanlynboeke vir studente bied.

 

UNESCO

 

 

UNESCO het 'n nuttige lys platforms wat aanlynleermateriaal, gratis boeke, webwerwe en leertoepassings vir verskillende vakgebiede voorsien.

Kahoot

 

 

Kahoot bied nou gratis hulpbronne vir onderwysers na aanleiding van die COVID-19-uitbraak

Kidzearch

 

'Wiki vir kinders' is 'n uitstekende bron vir kinders om vakke soos Geskiedenis, Geografie, Wiskunde en Wetenskap na te vors.

 

African Story Book

U kan toegang tot duisende prentjieverhaalboeke in Afrikatale kry om kinders se geletterdheid en verbeelding te verbeter.

COL Resources (Secondary)

 

Hier is 17 hoërskoolkursusse gemik op grade 10-12, spesiaal ontwerp vir onafhanklike studie.

 

MIT BLOSSOMS (Videos)

 

Hierdie is `n Blended Learning Open Source Science or Math Studies (BLOSSOMS) wat 'n reeks interaktiewe lesse bevat wat in 'n toeganklike videoformaat aangebied word.

 

Storyweaver

 

Vir meer as 19000 verhale om lees onder kinders te bevorder, beskikbaar in 230 tale.

 

Departement van Onderwys

 

Die Departement van Onderwys het 'n aanlynportaal geskep met skakels na studiemateriaal, multimedia en leesstof vir Suid-Afrikaanse studente.

Advantage Learn

 

Graad 8 tot 12 wiskunde-onderrigvideo's en oefenhulpbronne is gratis gedurende die periode waarin skole gesluit is.

 

Gaan na https://advantagelearn.com/redeem met die volgende kode om gratis toegang te verkry tot al hul grade 8 to 12 wiskunde-onderrigvideo's en oefenbronne:

 

EducateDontContaminate

Section 27

 

Enige leerder, ouer of versorger opsoek na opvoedkundige hulpbronne tydens die COVID-19-afsluitings het 'n “eenstop”-bronkaart vir alle opvoedkundige materiaal.

Proverto

 

Hierdie bron gee gratis toegang tot hul studiegidse vir leerders in graad 11 en 12.

 

 

 

 

 

Waar kan ek toegant to nooddienste, voedsel en ander hulpbronne verky?

 

Inligting rakende alle beskikbare nooddienste, voedselbanke en ander hulpbronne kan gevind word in die Suid-Afrikaanse Rekord.